Opkomende Gebeure

Updated: Jun 7, 2019

Heerlike Wintergroete, Agapé!



*Die Kerkraad* het ‘n Woord van die Here ontvang afgelope Maandag, en Sondagoggend deel hulle dit met ons. Bid saam dat ons as geestelike familie mooi by God sal hoor.


Sondagoggend sluit ons ook die huidige Preekreeks, *”Wolfstreke”* af, as ons praat oor “Veg soos ‘n wolf”. Indien jy verlede Sondag se aflewering gemis het, kliek hier: https://youtu.be/Z2nIYg3b2hE


Die *Kinderfees & Jeugfees* is oor 4-weke, en dis tyd om ernstig te begin bid, nooi, saai — en te registreer! Kinderfees registrasies kan hier gedoen word: https://agape.app/kinderfees-inskryfwingsvorm/


Registrasies vir Jeugfees kan hier gedoen word: https://www.quicket.co.za/events/74267-agap-jeugfees-2019/


Vir up-to-date gebeure, fotos en videos van wat by Agapé gebeur, like en follow ons Facebook page hier: www.facebook.com/AgapeRustenburg


Ons het mekaar nodig! Ons bid vir mekaar. Gal 6:2.

www.agape.app

43 views

99 Cuckoo Laan

safarituine

Rustenburg

0299

DIENSTYE

SONDAE 10:00 en 18:00

VOLG ONS