99 Cuckoo Laan

safarituine

Rustenburg

0299

DIENSTYE

SONDAE 10:00 en 18:00

VOLG ONS

Die Agapé Familie strek verder as Rustenburg, Buffelspoort, Potch en Swartruggens. Ons familie woon oral in Suid Afrika, die kontinent Afrika en regoor die wêreld. Op hulle versoek om deel te bly van ons, deel ons graag ons eredienste op Agapé Gemeente TV. Jy kan ons vind op ons webtuiste, maar meer volledig op ons Agapé Gemeente TV Youtube kanaal.

 

Sondae kan jy ook inskakel op ons Facebook-blad vir direkte uitsendings van ons dienste om 10:00 en 18:00.