99 Cuckoo Laan

safarituine

Rustenburg

0299

DIENSTYE

SONDAE 10:00 en 18:00

VOLG ONS

ONS DIENSTYE

Sondag-oggende trek die Agapé Familie by al ons kampusse saam, om soos die Nuwe Testamentiese Kerk, God te aanbid. By Rustenburg Kampus bedien ons Peuters, Kinders, Tieners en Volwassenes apart in verskillende lokale. Gesinne is egter welkom om saam die Erediens in die Ouditorium by te woon.

Sondag se AandKerk is 'n kontemporêre byeenkoms, wat veral by jongmense aanklank vind. Almal is egter welkom.

Gelyklopend met AandKerk, vind ons GroeiKerk plaas, waar ons elke kwartaal verskillende kursusse aanbied om jou te help om geestelik te groei. 

ELKE SONDAG

10:00 EN 18:00

KONNEK MET ONS

office@agape.za.org

Tel - 014 537 2337

ONS WOON ADRES

99 CUCKOO LAAN

SAFARITUINE

RUSTENBURG

0290

 
KANTOOR URE

08:30 - 16:00 WEEKS DAE